jabroer [boodskap #130203] |
Sat, 07 March 2020 14:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jabroer
Afbreking: ja•broer
Samestelling: ja + broer
Selfstandige naamwoord: jabroer
Meervoud: jabroers
Verkleinwoord: jabroertjie
Meervoud van verkleining: jabroertjies
Betekenis:
• Iemand wat altyd ja sê en saamstem, sonder om 'n eie oordeel te vorm.
Gebruik:
• Hy is 'n regte jabroer en mens weet nooit wat hy regtig dink nie.
Antoniem:
• neebroer
Afgelei:
• jabroeragtig
Vertaling:
Engels: complier, spunkless fellow, fellow without backbone
Nederlands: jabroer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|