Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwingeland
dwingeland [boodskap #130180] Fri, 06 March 2020 06:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwingeland
Afbreking: dwin•ge•land


Selfstandige naamwoord: dwingeland
Meervoud: dwingelante

Betekenis:
• Iemand wat met geweld baasspeel.

Gebruik:
• Ons moet ons nie langer deur die dwingeland laat onderdruk nie!

Sinoniem:
• onderdrukker
• potentaat
• tiran

Afgelei:
• dwingelandy

Vertaling:
Engels: despot, tyrant
Nederlands: dwingeland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarskop
Volgende onderwerp: selfie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:24:29 UTC 2025