| selfie [boodskap #130181] |
Vr., 06 Maart 2020 07:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26455 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Selfie.
selfie
Afbreking: sel•fie
Selfstandige naamwoord: selfie
Meervoud: selfies
Betekenis:
• 'n Foto wat iemand van hom- of haarself neem, gewoonlik met 'n selfoon of digitale kamera.
Gebruik:
• Hy het 'n selfie saam met sy vriende geneem en dit op sosiale media gedeel.
Afgelei:
• selfiekamera
• selfiestok
Verwant:
• selfportret
Vertaling:
Engels: selfie
Nederlands: selfie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|