Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » testateur
testateur [boodskap #130137] Wed, 04 March 2020 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
testateur
Afbreking: tes•ta•teur


Selfstandige naamwoord: testateur
Meervoud: testateure, testateurs

Betekenis:
• 'n Persoon (neutraal of manlike persoon) wat sy testament laat opstel.

Gebruik:
• Die dokument moet onderteken wees deur die testateur of die testratrise (die persoon wat die testament verly).

Sinoniem:
• erflater

Antoniem:
• testatrise (vroulik)

Vertaling:
Engels: testator
Nederlands: testateur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soöloog
Volgende onderwerp: testatrise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 23:21:07 UTC 2025