| soöloog [boodskap #130136] |
Wo., 04 Maart 2020 10:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26561 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
soöloog
Afbreking: soö•loog
Selfstandige naamwoord: soöloog
Meervoud: soöloë
Betekenis:
• 'n Bioloog wat 'n studie van diere maak.
Gebruik:
• Die jong soöloog het later 'n professor in anatomie geword.
Sinoniem:
• dierkundige
Hiperoniem:
• bioloog
Hiponiem:
• paleosoöloog
Afgelei:
• soölogie
• soölogies
Vertaling:
Engels: zoologist
Nederlands: zoöloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|