stuurman [boodskap #130135] |
Wed, 04 March 2020 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stuurman
Afbreking: stuur•man
Selfstandige naamwoord: stuurman
Meervoud: stuurmanne, stuurlui
Verkleinwoord: stuurmannetjie
Meervoud van verkleining: stuurmannetjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n skip bestuur.
Gebruik:
• Kyk, ook die skepe, alhoewel hulle so groot is en deur hewige winde voortgedryf word, word gestuur deur 'n baie klein roer net waarheen die stuurman wil. [Jakobus 3:4]
Vertaling:
Engels: steersman, man at the helm
Nederlands: stuurman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|