Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profeet
profeet [boodskap #130105] Mon, 02 March 2020 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
profeet
Afbreking: pro•feet


Selfstandige naamwoord: profeet
Meervoud: profete
Verkleinwoord: profeetjie
Meervoud van verkleining: profeetjies

Betekenis:
• Iemand wat gebeure voorspel. Persoon wat boodskappe van 'n godheid aan die mensdom deurgee.

Gebruik:
• Die eerste profeet waarvan ons lees in die Ou Testament was Abraham.

Spreekwoord:
• 'n Profeet word nie in sy eie land geëer nie. [Verdienstelike persoon verdien meer waardering by vreemdes as in sy eie omgewing.]

Sinoniem:
• siener
• voorspeller

Hiponiem:
• doemprofeet
• weerprofeet
• ongeluksprofeet
• onheilsprofeet

Vertaling:
Engels: prophet
Nederlands: profeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: primarius
Volgende onderwerp: prokureur-generaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:12:48 UTC 2025