| profeet [boodskap #130105] |
Ma., 02 Maart 2020 15:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27218 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
profeet
Afbreking: pro•feet
Selfstandige naamwoord: profeet
Meervoud: profete
Verkleinwoord: profeetjie
Meervoud van verkleining: profeetjies
Betekenis:
• Iemand wat gebeure voorspel. Persoon wat boodskappe van 'n godheid aan die mensdom deurgee.
Gebruik:
• Die eerste profeet waarvan ons in die Ou Testament lees, was Abraham.
Spreekwoord:
• 'n Profeet word nie in sy eie land geëer nie. [Verdienstelike persoon verdien meer waardering by vreemdes as in sy eie omgewing.]
Sinoniem:
• siener
• voorspeller
Antoniem:
• profetes (vroulik)
Hiponiem:
• doemprofeet
• weerprofeet
• ongeluksprofeet
• onheilsprofeet
Afgelei:
• profesie
• profeteseun
• profeteskool
• profeties
Vertaling:
Engels: prophet
Nederlands: profeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 22 November 2026 16:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|