konkurrent [boodskap #130065] |
Sat, 29 February 2020 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konkurrent
Afbreking: kon•kur•rent
Selfstandige naamwoord: konkurrent
Meervoud: konkurrente
Betekenis:
• Iemand wat met ander in sake-ondernemings meeding.
Gebruik:
• Daar word gepoog dat vir elke produk beskikbaar op die dag, daar ook 'n direkte konkurent teenwoordig sal wees, om produk vergelyking moontlik te maak.
Sinoniem:
• kompeteerder
• mededinger
• wedyweraar
Vertaling:
Engels: competitor
Nederlands: concurrent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|