Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hermiet
hermiet [boodskap #130064] Sa., 29 Februarie 2020 16:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Hermiet.
'n Hermiet.
hermiet
Afbreking: her•miet


Selfstandige naamwoord: hermiet
Meervoud: hermiete

Betekenis:
• Iemand wat alleen en in afsondering leef.

Gebruik:
• Leef u soos 'n hermiet en verkies u dit om alleen te leef, gelukkig en tevrede met u eie geselskap?

Sinoniem:
• kluisenaar

Vertaling:
Engels: hermit, anchorite
Nederlands: heremiet, kluizenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiesbeampte
Volgende onderwerp: konkurrent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 23 18:38:35 UTC 2026