Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kiesbeampte
kiesbeampte [boodskap #130063] Sat, 29 February 2020 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kiesbeampte
Afbreking: kies•be•amp•te


Selfstandige naamwoord: kiesbeampte
Meervoud: kiesbeamptes
Verkleinwoord: kiesbeamptetjie
Meervoud van verkleining: kiesbeamptetjies

Betekenis:
• Iemand wat toesien dat alles volgens wet by 'n verkiesing verloop.

Gebruik:
• Die kiesbeampte by die stempunt sal nagaan of jou naam op die kieserslys verskyn.

Sinoniem:
• verkiesingsbeampte

Vertaling:
Engels: electoral officer
Nederlands: verkiezingsambtenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kartograaf
Volgende onderwerp: hermiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 21:00:59 UTC 2025