sone [boodskap #130024] |
Thu, 27 February 2020 06:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sone
Afbreking: so•ne
Selfstandige naamwoord: sone
Meervoud: sones
Verkleinwoord: sonetjie
Meervoud van verkleining: sonetjies
Betekenis:
• 'n Bepaalde afgebakende gebied.
Gebruik:
• 'n 39-jarige man is in hegtenis geneem toe hy teen 150 km/h in 'n 60 km/h-sone gery het.
Afgelei:
• gemaksone
• klimaatsone
• risiko-sone
• sone-indeling
Verwant:
• soneer
• sonering
Vertaling:
Engels: zone
Nederlands: zone
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|