Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etnoloog
etnoloog [boodskap #130025] Do., 27 Februarie 2020 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
etnoloog
Afbreking: et•no•loog


Selfstandige naamwoord: etnoloog
Meervoud: etnoloë

Betekenis:
• Iemand wat die gewoontes van volkere ken.

Gebruik:
• Tans bevind ek my nou in albei rolle, te wete dié van etnoloog en dié van 'n lid van die volk op wie die menigvuldige disseksies uitgevoer word.

Sinoniem:
• volkekundige

Verwant:
• etnologie

Vertaling:
Engels: ethnologist
Nederlands: etnoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sone
Volgende onderwerp: reputasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 26 03:25:41 UTC 2026