Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeteling
boeteling [boodskap #130000] Wed, 26 February 2020 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeteling
Afbreking: boe•te•ling


Selfstandige naamwoord: boeteling
Meervoud: boetelinge

Betekenis:
• Iemand wat 'n straf uitdien of andersinds boete doen.

Gebruik:
• In 1052 moes 'n boeteling die pad van Brugge in België tot in Jerusalem kaalvoet loop.

Verwant:
• askeet

Vertaling:
Engels: penitent
Nederlands: boeteling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakature
Volgende onderwerp: bibliofiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 03:25:48 UTC 2025