Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakature
vakature [boodskap #129999] Wo., 26 Februarie 2020 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vakature
Afbreking: va•ka•tu•re


Selfstandige naamwoord: vakature
Meervoud: vakatures

Betekenis:
• 'n Ongevulde pos waarvoor mense kan aansoek doen.

Gebruik:
• Tien vakatures is geskep om die taak te vervul en word tans in die koerante geadverteer.

Vertaling:
Engels: vacancy, opening
Nederlands: vacature

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 05:56]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: blokman
Volgende onderwerp: boeteling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 29 15:35:46 UTC 2026