blokman [boodskap #129998] |
Wed, 26 February 2020 15:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blokman
Afbreking: blok•man
Samestelling: blok + man
Selfstandige naamwoord: blokman
Meervoud: blokmanne
Verkleinwoord: blokmannetjie
Meervoud van verkleining: blokmannetjies
Betekenis:
• Die persoon wat vleis in stukke verdeel.
Gebruik:
• Die slaghuis het 'n vakature vir 'n ervare blokman.
Vertaling:
Engels: blockman
Nederlands: slager, slachter, vleeshouwer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|