vakansieoord [boodskap #129964] |
Wed, 26 February 2020 04:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakansieoord
Afbreking: va•kan•sie•oord
Samestelling: vakansie + oord
Selfstandige naamwoord: vakansieoord
Meervoud: vakansieoorde
Verkleinwoord: vakansieoordjie
Meervoud van verkleining: vakansieoordjies
Betekenis:
• Die plek waarna mense met vakansie gaan.
Gebruik:
• Hartenbos was oorspronklik 'n plaas, maar die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens het die dorp in 1933 in 'n vakansieoord vir hulle werknemers verander.
Vertaling:
Engels: holiday destination, resort
Nederlands: vakantieoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|