Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansieoord
vakansieoord [boodskap #129964] Wo., 26 Februarie 2020 04:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26445
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vakansieoord
Afbreking: va•kan•sie•oord
Samestelling: vakansie + oord


Selfstandige naamwoord: vakansieoord
Meervoud: vakansieoorde
Verkleinwoord: vakansieoordjie
Meervoud van verkleining: vakansieoordjies

Betekenis:
• Die plek waarna mense met vakansie gaan.

Gebruik:
• Hartenbos was oorspronklik 'n plaas, maar die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens het die dorp in 1933 in 'n vakansieoord vir sy werknemers verander.

Vertaling:
Engels: holiday destination, resort
Nederlands: vakantieoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 11 September 2026 06:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: hulpvaardigheid
Volgende onderwerp: vendulokaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 11 11:24:11 UTC 2026