Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paviljoen
paviljoen [boodskap #129914] Vr, 21 Februarie 2020 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Paviljoen by 'n sportveld.
'n Paviljoen by 'n sportveld.
paviljoen
Afbreking: pa•vil•joen


Selfstandige naamwoord: paviljoen
Meervoud: paviljoene
Verkleinwoord: paviljoentjie
Meervoud van verkleining: paviljoentjies

Betekenis:
• Plek waar toeskouers by 'n sportbyeenkoms sit.

Gebruik:
• Vanaf die paviljoen het hulle 'n goeie uitsig oor die veld gehad.

Wisselvorm:
• pawiljoen

Afgelei:
• hoofpaviljoen

Vertaling:
Engels: stand, pavilion
Nederlands: tribune

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pawiljoen
Volgende onderwerp: petrolopslagplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:02:53 MGT 2024