Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrolopslagplek
petrolopslagplek [boodskap #129916] Sa., 22 Februarie 2020 05:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
petrolopslagplek
Afbreking: pe•trol•op•slag•plek
Samestelling: petrol + opslag + plek


Selfstandige naamwoord: petrolopslagplek
Meervoud: petrolopslagplekke
Verkleinwoord: petrolopslagplekkie
Meervoud van verkleining: petrolopslagplekkies

Betekenis:
• Plek waar petrol by die groot maat geberg word.

Gebruik:
• 'n Brandende petrolopslagplek oos van die dorpie het groot bolle rook in die lug ingeblaas.

Vertaling:
Engels: petrol dump
Nederlands: benzineopslagplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paviljoen
Volgende onderwerp: planetarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 10:27:29 UTC 2026