Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » observatorium
observatorium [boodskap #129906] Vr, 21 Februarie 2020 14:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20791
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Observatorium.
'n Observatorium.
observatorium
Afbreking: ob•ser•va•to•ri•um


Selfstandige naamwoord: observatorium
Meervoud: observatoriums, observatoria

Betekenis:
• 'n Sterrewag. Gebou wat ingerig is vir sterrekundige/astronomiese waarneming.

Gebruik:
• Sterre en ander hemelliggame word in 'n observatorium bestudeer.

Sinoniem:
• sterrewag

Vertaling:
Engels: observatory
Nederlands: observatorium, sterrenwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reservoir
Volgende onderwerp: ouditorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:22:01 MGT 2024