Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reservoir
reservoir [boodskap #129905] Vr., 21 Februarie 2020 07:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reservoir
Afbreking: re•ser•voir


Selfstandige naamwoord: reservoir
Meervoud: reservoirs
Verkleinwoord: reservoirjie
Meervoud van verkleining: reservoirjies

Betekenis:
• 'n Toe dam vir die voorsiening van skoon water aan huishoudings en besighede.
• Die plek waar water (of ander vloeistowwe) opgegaar en bewaar word.

Gebruik:
• Die munisipaliteit maak die reservoir jaarliks skoon en ontsmet dit op 'n gereelde basis.

Sinoniem:
• opgaarbak
• opgaardam
• opgaartenk
• opvangbak

Afgelei:
• aanvulreservoir
• kontrolereservoir
• oliereservoir

Vertaling:
Engels: tank, reservoir; dam
Nederlands: reservoir

Nota:
• Die uitspraak is "rezerwaar".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 16 Junie 2026 10:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: opgaardam
Volgende onderwerp: observatorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 16:43:29 UTC 2026