Tuis » Taal » Woordeboek » opgaardam
opgaardam [boodskap #129904] |
Vr., 21 Februarie 2020 06:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21432 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgaardam
Afbreking: op•gaar•dam
Samestelling: opgaar + dam
Selfstandige naamwoord: opgaardam
Meervoud: opgaardamme
Betekenis:
• Die plek waar water opgegaar word.
Gebruik:
• Die Hartbeespoortdam is 'n opgaardam wat water voorsien aan 'n besproeiingsgebied van ongeveer 15 400 ha in die Krokodilriviervallei.
Sinoniem:
• reservoir
Vertaling:
Engels: storage dam
Nederlands: reservoir
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 13:28:35 UTC 2025
|