| internasionaal [boodskap #129861] |
Ma., 17 Februarie 2020 18:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25499 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
internasionaal
Afbreking: in•ter•na•sio•naal
Byvoeglike naamwoord: internasionaal
Attributief: internasionale
Betekenis:
• Tussen nasies; met meer as een land betrokke of verteenwoordig.
Gebruik:
• Die status van onafhanklikheid word internasionaal deur die Verenigde Nasies bepaal.
Sinoniem:
• globaal
• transnasionaal
• wêreldwyd
Antoniem:
• nasionaal
• plaaslik
Vertaling:
Engels: international
Nederlands: internationaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|