Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » internasionaal
internasionaal [boodskap #129861] Ma., 17 Februarie 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
internasionaal
Afbreking: in•ter•na•sio•naal


Byvoeglike naamwoord: internasionaal
Attributief: internasionale

Betekenis:
• Tussen nasies; met meer as een land betrokke of verteenwoordig.

Gebruik:
• Die status van onafhanklikheid word internasionaal deur die Verenigde Nasies bepaal.

Sinoniem:
• globaal
• transnasionaal
• wêreldwyd

Antoniem:
• nasionaal
• plaaslik

Vertaling:
Engels: international
Nederlands: internationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inryteater
Volgende onderwerp: insektarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 16 21:52:53 UTC 2026