Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » internasionaal
internasionaal [boodskap #129861] Ma, 17 Februarie 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
internasionaal
Afbreking: in•ter•na•sio•naal


Byvoeglike naamwoord: internasionaal
Attributief: internasionale

Betekenis:
• Tussen nasies; as meer as een land betrokke of verteenwoordig is.

Gebruik:
• Die status van onafhanklikheid word internasionaal deur die Verenigde Nasies bepaal.

Antoniem:
• nasionaal

Vertaling:
Engels: international
Nederlands: internationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inryteater
Volgende onderwerp: insektarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:07:04 MGT 2024