Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Op soek na 'n Afrikaanse Website
Op soek na 'n Afrikaanse Website [boodskap #10898 is 'n antwoord op boodskap #10899] So, 28 September 1997 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hallo julle Afrikaners!

Help my bietjie daar met 'n Afrikaanse Website?
Laat ons bietjie daai taal van ons geniet!

Mooi Bly!
Hein Van Wyk/ Port Elizabeth
E-Mail: he...@hinet.co.za

N.s: Afrikaanse penvrinne & vrindinne kan ook maar skryf???
Re: Op soek na 'n Afrikaanse Website [boodskap #10899 is 'n antwoord op boodskap #10898] So, 28 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Help my bietjie daar met 'n Afrikaanse Website?
> Laat ons bietjie daai taal van ons geniet!

http://www.oocities.org/heartland/9657/dieknoop.htm
HOPE Afrikaanse link en blaaie.

Knormoer
Vorige onderwerp: Internet Blackout
Volgende onderwerp: E-Mail Help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:47:38 MGT 2024