Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Internet Blackout
Internet Blackout [boodskap #10879] Do, 25 September 1997 00:00
Joe Car  is tans af-lyn  Joe Car
Boodskappe: 16
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jahoe!

Lyk my vandag (25/09/97) het ons 'n bietjie van 'n "Internet Blackout" oor
die wêreld beleef. Die vertraging was tot so veel as 2.5 sekondes tussen
van die routers. Wys jou nou net, die infrastruktuur kan nie die
ontwikkeling dra nie...

------------------------------------------------------------ -
Joe Car
epitoli_sp...@hotmail.com
Vorige onderwerp: Afrikaanse woordbreking in WordPerfect
Volgende onderwerp: Op soek na 'n Afrikaanse Website
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:08:36 MGT 2024