Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regspraktisyn
regspraktisyn [boodskap #129785] Vr, 14 Februarie 2020 07:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regspraktisyn
Afbreking: regs•prak•ti•syn
Samestelling: reg + -s- + praktisyn


Selfstandige naamwoord: regspraktisyn
Meervoud: regspraktisyne, regspraktisyns
Verkleinwoord: regspraktisyntjie
Meervoud van verkleining: regspraktisyntjies

Betekenis:
• Iemand wat as prokureur of advokaat praktiseer.

Gebruik:
• 'n Persoon kan slegs as 'n regspraktisyn praktiseer indien hy of sy ingevolge die wet toegelaat en ingeskryf word om te praktiseer.

Sinoniem:
• juris
• regsgeleerde
• regskundige
• wetgeleerde

Afgelei:
• kandidaatregspraktisyn

Vertaling:
Engels: legal practitioner
Nederlands: jurist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: registrateur
Volgende onderwerp: regter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:18:05 MGT 2024