Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » looier
looier [boodskap #129749] Tue, 11 February 2020 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
looier
Afbreking: looi•er


Selfstandige naamwoord: looier
Meervoud: looiers
Verkleinwoord: looiertjie
Meervoud van verkleining: looiertjies

Betekenis:
• Iemand wat die velle van diere brei en looi om leer te maak.
• Iemand wat iets slaan; pak gee; staf uitdeel.

Gebruik:
• Nadat die hare afgemaak is kan die looier die vel oopspalk en sny solank dit nog klam is.

Sinoniem:
• leerlooier
• leerbreier

Verwant:
• looi
• looiery

Vertaling:
Engels: tanner
Nederlands: looier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlieënier
Volgende onderwerp: lugwaardin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:22:28 UTC 2025