Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlieënier
vlieënier [boodskap #129748] Di., 11 Februarie 2020 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Vlieënier in 'n F-16.
'n Vlieënier in 'n F-16.
vlieënier
Afbreking: vlie•ë•nier


Selfstandige naamwoord: vlieënier
Meervoud: vlieëniers
Verkleinwoord: vlieëniertjie
Meervoud van verkleining: vlieëniertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat opgelei en gelisensieer is om 'n vliegtuig te vlieg.

Gebruik:
• Ten spyte van die sterk rukwinde het die vlieënier die passasiersvliegtuig veilig geland.

Sinoniem:
• loods
• piloot

Afgelei:
• vlieënierslisensie

Vertaling:
Engels: pilot
Nederlands: piloot, vliegenier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: empatie
Volgende onderwerp: looier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 23 18:18:49 UTC 2026