lettersetter [boodskap #129728] |
Mon, 10 February 2020 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lettersetter
Afbreking: let•ter•set•ter
Samestelling: letter + setter
Selfstandige naamwoord: lettersetter
Meervoud: lettersetters
Verkleinwoord: lettersettertjie
Meervoud van verkleining: lettersettertjies
Betekenis:
• Iemand wat letters afsonderlik met die hand set.
Gebruik:
• Hy het beroepsopleiding by 'n drukker ontvang en was later ook as lettersetter werksaam.
Sinoniem:
• tipograaf
Vertaling:
Engels: compositor
Nederlands: letterzetter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|