kurator [boodskap #129726] |
Mon, 10 February 2020 06:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kurator
Afbreking: ku•ra•tor
Selfstandige naamwoord: kurator
Meervoud: kuratore, kurators
Verkleinwoord: kuratortjie
Meervoud van verkleining: kuratortjies
Betekenis:
• Die persoon wat in bevel van 'n museum of kunsgalery is.
Gebruik:
• Die kurator doen navorsing oor die museum se versamelings en fokusonderwerpe, ontwikkel temas vir uitstallings en publiseer hul navorsing, wat óf op 'n akademiese gehoor óf op die breër publiek gemik is.
Afgelei:
• kuratorskap
Vertaling:
Engels: curator, custodian
Nederlands: curator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|