Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salvo
salvo [boodskap #129630] Tue, 04 February 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oorlogskepe wat salvo's op mekaar afvuur.
Oorlogskepe wat salvo's op mekaar afvuur.
salvo
Afbreking: sal•vo


Selfstandige naamwoord: salvo
Meervoud: salvo's
Verkleinwoord: salvo'tjie
Meervoud van verkleining: salvo'tjies

Betekenis:
• 'n Klomp geweer- of kanonskote wat ter ere van iets of iemand afgevuur word; 'n saluut.
• 'n Sarsie skote wat op die vyand afgevuur word.

Gebruik:
• Die staatshoof is met 'n salvo van 21 skote begroet.
• Die oorlogskepe het salvo na salvo op mekaar afvuur.

Vertaling:
Engels: salvo
Nederlands: salvo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pornografie
Volgende onderwerp: sarsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:15:50 UTC 2025