Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halsmisdaad
halsmisdaad [boodskap #129580] Sa, 01 Februarie 2020 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halsmisdaad
Afbreking: hals•mis•daad
Samestelling: hals + misdaad


Selfstandige naamwoord: halsmisdaad
Meervoud: halsmisdade
Verkleinwoord: halsmisdaadjie
Meervoud van verkleining: halsmisdaadjies

Betekenis:
• 'n Misdaad wat met die doodstraf gestraf word.

Gebruik:
• Moord is 'n halsmisdaad.

Vertaling:
Engels: capital crime
Nederlands: halsmisdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: guerilla-oorlog
Volgende onderwerp: heliogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:59:31 MGT 2024