Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » guerrilla-oorlog
guerrilla-oorlog [boodskap #129579] Sa., 01 Februarie 2020 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26566
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
guerrilla-oorlog
Afbreking: guer•ril•la-oor•log


Selfstandige naamwoord: guerrilla-oorlog
Meervoud: guerrilla-oorloë
Verkleinwoord: guerrilla-oorloggie
Meervoud van verkleining: guerrilla-oorloggies

Betekenis:
• 'n Oorlog gevoer deur sabotasie en hinderlae in moeilike terrein.

Gebruik:
• Die guerrilla-oorlog het bykans tien jaar lank geduur.

Wisselvorm:
• guerilla-oorlog (verouderd)

Vertaling:
Engels: guerrilla war
Nederlands: guerrillaoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootwild
Volgende onderwerp: halsmisdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 12:18:18 UTC 2026