grootwild [boodskap #129578] |
Sa, 01 Februarie 2020 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootwild
Afbreking: groot•wild
Samestelling: groot + wild
Selfstandige naamwoord: grootwild
Meervoud: –
Betekenis:
• Groot wilde diere.
Gebruik:
• Veral grootwild het al hoe skaarser geword en word nie meer so algemeen gejag nie.
Antoniem:
• kleinwild
Hiponiem:
• buffel
• eland
• koedoes
• leeu
• olifant
• renoster
• wildebees
Afgelei:
• grootwildjag
• grootwildjagter
• grootwildskut
Vertaling:
Engels: big game
Nederlands: grote wild, grootwild
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|