deputasie [boodskap #129551] |
Fri, 31 January 2020 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deputasie
Afbreking: de•pu•ta•sie
Selfstandige naamwoord: deputasie
Meervoud: deputasies
Verkleinwoord: deputasietjie
Meervoud van verkleining: deputasietjies
Betekenis:
• Mense was as verteenwoordigers gestuur word om 'n minister of ander hooggeplaaste te spreek.
Gebruik:
• Hulle het 'n deputasie gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.
Sinoniem:
• afvaardiging
Vertaling:
Engels: deputation
Nederlands: deputatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|