Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvaardiging
afvaardiging [boodskap #129550] Vr., 31 Januarie 2020 07:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26657
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
afvaardiging
Afbreking: af•vaar•di•ging


Selfstandige naamwoord: afvaardiging
Meervoud: afvaardigings
Verkleinwoord: afvaardiginkie
Meervoud van verkleining: afvaardiginkies

Betekenis:
• Een of meer persoon wat as verteenwoordigers gestuur word met 'n minister of ander hooggeplaaste te praat.

Gebruik:
• Hulle het 'n afvaardiging gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.

Sinoniem:
• deputasie

Vertaling:
Engels: delegation
Nederlands: afvaardiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 28 September 2026 06:38]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ploeter
Volgende onderwerp: deputasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 28 16:36:42 UTC 2026