Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ploeter
ploeter [boodskap #129549] Thu, 30 January 2020 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ploeter
Afbreking: ploe•ter


Werkwoord: ploeter
Verlede tyd: het geploeter

Betekenis:
• Met groot moeite voortbeweeg; aansukkel; rondplas.
• Sukkelend en sonder veel sukses te werk gaan; swoeg; sukkel.

Gebruik:
• Weens die reën moes ons maar deur die modder ploeter.
• Die politici ploeter steeds voort met hul uitgediende kommunistiese agenda.

Afgelei:
• ploeteraar

Vertaling:
Engels: to plod, drudge, toil
Nederlands: ploeteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pierewaaier
Volgende onderwerp: afvaardiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 17:53:08 UTC 2025