Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervelig
vervelig [boodskap #129387] Wo, 22 Januarie 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervelig
Afbreking: ver•ve•lig


Byvoeglike naamwoord: vervelig
Vergrotende trap: verveliger
Oortreffende trap: verveligste
Attributief: vervelige
Partitief: verveligs
Intensief: doodvervelig

Betekenis:
• Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie.

Gebruik:
• Die les was so vervelig dat sommige van die kinders aan die slaap geraak het.

Sinoniem:
• oninteressant
• saai

Antoniem:
• boeiend
• interessant

Afgelei:
• verveligheid

Vertaling:
Engels: boring:
Nederlands: saai, vervelend

Nota:
• Pasop vir die verskil tussen "verveeld" en "vervelig": iemand is verveeld, maar iets is vervelig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sondig
Volgende onderwerp: verwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 10:30:53 MGT 2024