| verwerk [boodskap #129388] |
Wo., 22 Januarie 2020 15:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26354 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verwerk
Afbreking: ver•werk
Werkwoord: verwerk
Verlede tyd: het verwerk
Teenwoordige deelwoord: verwerkend, verwerkende
Verlede deelwoord: verwerkte
Betekenis:
• Om iets in 'n meer bruikbare produk te verander; 'n grondstof gebruik om 'n eindproduk te vervaardig.
• Om 'n moeilike probleem of verandering op 'n emosionele vlak te oorkom.
Gebruik:
• Die gekookte aartappels word tot 'n slaai verwerk. Die slagter verwerk die karkas tot klein pakkies vleis.
• Hy het gesukkel om die verlies van sy vrou te verwerk.
Afgelei:
• verwerkbaar
• verwerker
• verwerking
Vertaling:
Engels: to processes; to deal with
Nederlands: verwerken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|