Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koma
koma [boodskap #129381] Di, 21 Januarie 2020 20:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koma
Afbreking: ko•ma


Selfstandige naamwoord: koma
Meervoud: komas

Betekenis:
• (medies) 'n Onnatuurlike diep slaap; volkome bewusteloosheid.
• Die gas of atmosfeer wat om 'n komeet vorm.

Gebruik:
• Ná die ongeluk was sy vir dae lank in 'n koma gewees.
• Wanneer 'n komeet naby die Son kom, verdamp ’n gedeelte van die komeet se materie en word ’n sogenaamde koma en dikwels ook 'n stert of roei gevorm.

Vertaling:
Engels: coma
Nederlands: coma

Nota:
• Moenie "koma" met "komma" ('n leesteken) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visie
Volgende onderwerp: vertrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:33:59 MGT 2024