| koma [boodskap #129381] |
Di., 21 Januarie 2020 20:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26938 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
koma
Afbreking: ko•ma
Selfstandige naamwoord: koma
Meervoud: komas
Betekenis:
• (medies) 'n Onnatuurlike diep slaap; volkome bewusteloosheid.
• (sterrekunde) Die gas of atmosfeer wat om 'n komeet vorm.
Gebruik:
• Ná die ongeluk was sy vir dae lank in 'n koma.
• Wanneer 'n komeet naby die Son kom, verdamp 'n deel van sy materie en vorm 'n koma en dikwels ook 'n stert of roei.
Vertaling:
Engels: coma
Nederlands: coma
Nota:
• Moenie "koma" met "komma" ('n leesteken) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|