verstand [boodskap #129376] |
Di, 21 Januarie 2020 07:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstand
Afbreking: ver•stand
Selfstandige naamwoord: verstand
Meervoud: –
Betekenis:
• Dit wat 'n mens gebruik om mee te dink en besluite te neem.
Gebruik:
• As 'n mens nie 'n saak met krag kan regmaak nie, moet jy jou verstand gebruik.
Spreekwoord:
• Die amp gee die verstand. [As jy bereid is om iets te doen, sal jy slaag.]
• Ek moet hom dit aan die verstand bring. [Iemand iets duidelik maak.]
• Meer verstand in sy pinkie hê as 'n ander in sy hele lyf. [Baie slimmer wees.]
• 'n Ons geluk is beter as 'n pond verstand. [Geluk help baie keer meer as verstand.]
Afgelei:
• verstandelik
• verstandhouding
• verstandig
• verstandigheid
Vertaling:
Engels: understanding, intelligence, intellect, reason, mind
Nederlands: verstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|