Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteller
verteller [boodskap #129377] Di., 21 Januarie 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26389
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
verteller
Afbreking: ver•tel•ler


Selfstandige naamwoord: verteller
Meervoud: vertellers
Verkleinwoord: vertellertjie
Meervoud van verkleining: vertellertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets vertel.

Gebruik:
• 'n Verteller in 'n verhaal wat woorde soos "ek" en "my" gebruik, word 'n ek-verteller genoem.
• 'n Alomteenwoordige verteller staan buite die verhaal en weet presies wat elke karakter dink, doen en sê.

Hiponiem:
• eerstepersoonverteller
• derdepersoonverteller
• sprokiesverteller
• storieverteller
• verhaalverteller

Vertaling:
Engels: narrator, storyteller
Nederlands: verteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstand
Volgende onderwerp: reserwebank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 08 04:58:29 UTC 2026