Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valk
valk [boodskap #129316] Sat, 18 January 2020 11:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Valk.
'n Valk.
valk
Afbreking: valk


Selfstandige naamwoord: valk
Meervoud: valke
Verkleinwoord: valkie
Meervoud van verkleining: valkies

Betekenis:
• 'n Roofvoël (familie Falco) met lang gepunte vlerke en 'n lang stert wat klein diertjies jag.

Gebruik:
• 'n Valk vreet klein soogdiertjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.

Spreekwoord:
• Elkeen dink sy uil is 'n valk. [Elkeen dink sy eie is die beste.]

Afgelei:
• valkagtig
• valkejag
• valkenier
• valkmannetjie
• valkoog
• valksoort
• valkwyfie

Vertaling:
Engels: falcons, hawks
Nederlands: valk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjimpansee
Volgende onderwerp: vallei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:14:26 UTC 2024