Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjimpansee
sjimpansee [boodskap #129315] Sa., 18 Januarie 2020 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Sjimpansee in 'n museum.
'n Sjimpansee in 'n museum.
sjimpansee
Afbreking: sjim•pan•see


Selfstandige naamwoord: sjimpansee
Meervoud: sjimpansees
Verkleinwoord: sjimpanseetjie
Meervoud van verkleining: sjimpanseetjies

Betekenis:
• Mensaap wat aan die mens verwant is en in Sentraal-Afrika leef, (Pan troglodytes).

Gebruik:
• Primate, soos orangoetangs, sjimpansees en gorillas, sal lag as iemand op 'n piesangskil gly.

Vertaling:
Engels: chimpanzee, chimp
Nederlands: chimpansee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 08:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vak
Volgende onderwerp: valk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 03 14:37:20 UTC 2026