taak [boodskap #129205] |
So, 12 Januarie 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taak
Afbreking: taak
Selfstandige naamwoord: taak
Meervoud: take
Verkleinwoord: takie
Meervoud van verkleining: takies
Betekenis:
• Werk wat iemand moet verrig; werkopdrag.
Gebruik:
• 'n Mens kan 'n groot taak verrig deur elke dag 'n bietjie te doen.
• Hy is nie opgewasse vir die taak nie.
• Dit is 'n onbegonne taak.
Sinoniem:
• opdrag
Hiponiem:
• skooltaak
Afgelei:
• taakbeskrywing
• taakgewer
• taakgroep
• taakstelling
Vertaling:
Engels: task, assignment
Nederlands: taak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|