Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » syne
syne [boodskap #129204] So., 12 Januarie 2020 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
syne
Afbreking: sy•ne


Besitlike voornaamwoord: syne

Betekenis:
• Wat aan hom behoort.

Gebruik:
• Is die beker joune of is dit syne?
• Hy het my hemp aangetrek en ek syne.

Antoniem:
• hare

Homofoon:
• seine (tekens)

Vertaling:
Engels: his
Nederlands: zijne

Nota:
• "Syne" is 'n besitlike voornaamwoord van die derde persoon, manlik. Dit dui aan dat iets aan 'n manlike persoon behoort.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syfer
Volgende onderwerp: taak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 17:09:47 UTC 2026